DAAGLIKSE BROOD / DAILY BREAD

About

Our Father, who art in heaven, hallowed be thy name; thy kingdom come; thy will be done on earth as it is in heaven. Give us this day our daily bread; and forgive us our trespasses as we forgive those who trespass against us; and lead us not into temptation, but deliver us from evil. Amen.


THE CRADLE OF HOPE, Community Feeding Scheme came about when hungry adults and children started coming to our HOUSE OF Restoration asking for food. Our Community Feeding Scheme provides a meal to around 400 hungry and destitute people every week day. For this reason, we are always in need of bread, peanut butter and jam or other spreads, margarine and fresh fruit as well as soup and stew ingredients.


We receive ZERO Government funding and we life according to the DAILY BREAD principle. For TODAY if we have bread, we feed hungy people. Since we started in 2016, GOD HAS NEVER FAILED us. We were able to buy bread, every day.


WE WALK IN FAITH.

DAAGLIKSE BROOD

Denise het vir haar bejaarde pa 'n lekker warm wol baadjie gekoop om hierdie winter te dra, maar hy is dood voordat hy homself in hierdie warmte kon omvou. Hartseer besluit sy om R100 in die baadjie se sak te steek en dit dan aan THE CRADLE OF HOPE te skenk.


Een Woensdag kom daar 'n moeë, yskoue man by ons aan, net betyds vir ons sopkombuis voedingskema wat om 12h00 begin. Dit is winterkoud en ons kan sien dat hy dae laas geëet het, en glad nie warm klere aan het nie. Hy het vanoggend gebid en vir die Here gevra om net vir hom op die een of ander tasbare manier te wys dat Hy hom nie vergeet het nie. Candice, wat in beheer is by die voedingskema, voel gelei om die lekker warm baadjie wat vanoggend by ons afgelaai is vir die man te gee. Dankbaar trek hy die baadjie aan. Hy steek sy yskoue hande diep in die baadjie se sakke. Hy sak op sy kniee neer. In die een sak is R100-00. Hy kan VANDAG vir sy kinders kos gaan koop. 'n Vuil, honger, koue mens ervaar God in 'n oomblik van die ontvang van sy daaglikse brood.


As Denise die geld gespaar het, het hierdie man se lewe voortgegaan, soekend na 'n oomblik waarin God Homself aan hom kom openbaar. Denise verstaan dat VANDAG se nood VANDAG se brood BENODIG. Mag die Here Denise seen.


Ons stap in geloof en leef elke dag volgens die DAAGLIKSE BROOD beginsel.


Besoek gerus ons webblad by www.thecradleofhope.org

of kontak Ronél Snyman: 072 823 3525 /[email protected]


Ons kan artikel 18a sertifikate uitreik.


All our documents are available on request.

Additional information

Refund policy No refunds

Organiser

How can we help?