DANIE REëNWOLF Digbundel bekendstelling: Rustique Boutique Hotel, Middelburg, Mpumalanga

Postponed

Rustique Boutique Hotel

ABOUT

Danie du Toit stel sy eerste digbundel bekend by Rustique Boutique Hotel, Middelburg, Mpumalanga:

“Warmer voor die Tuimeldroër”

Danie dra sy beste baadjie en sy tweede beste paar kouse en gaan van die gedigte sing - in die naglig staan soos 'n bok voor 'n bakkie en iets vertel van al die dinge wat hy al van 2012 in lirieke met Spoegwolf kwytraak.

Danie du Toit (Reënwolf) is ‘n musikant van agter die pawiljoen. Hy probeer eintlik net kalmeer.


DIRECTIONS

DANIE REëNWOLF Digbundel bekendstelling: Rustique Boutique Hotel, Middelburg, Mpumalanga
Rustique Boutique Hotel
Old Belfast Road (R104) , Rondebosch, Riverside Estate, 1050
Get Directions