Jay by Platteland
Fri Jun 12, 17:00 - Fri Jun 12, 23:00
Platteland
ABOUT
Dit is tien jaar sedert hy sy eerste solo album vrygestel het en nou is hy hier op die Platteland verhoog!
Moet nie die kans misloop om vir Jay te sien nie.
Kry jou kaartjies sommer nou!
Early Bird - R70
General - R90
Balkon Bar - R150
Kaartjies by die deur op die aand - R120
Sien jou daar!