Dirk van der Westhuizen

Fri Apr 24, 19:00 - Fri Apr 24, 23:00

Picanha Grill & Brewery

ABOUT

Dirk van der Westhuizen het geen bekendstelling nodig nie. Hy was al 'n paar keer by ons en die vertonings was almal uitverkoop. Bespreek nou jou tafel by www.picanha.co.za. Die vertoning sal in die Saal wees. Kaartjies is R120pp. Verblyf is ook beskikbaar op dieselfde perseel. Om verblyf te bespreek gaan na www.goldfieldslodge.co.za

DIRECTIONS

Dirk van der Westhuizen
Picanha Grill & Brewery
50 Springs Rd, Nigel, 1490, South Africa
Get Directions