La Traviata - Finale Kleedrepetisie

Sun Dec 15, 14:00 - Sun Dec 15, 17:00

NG Kerk Lynnwood

ABOUT

Die opera La Traviata word opgevoer as 'n privaatproduksie in 'n private teater in Stilbaai op 28 en 30 Desember 2019. Die finale kleedrepetisie is in Pretoria en die vervaardiger het besluit om dié kleedrepetisie oop te stel aan die publiek. Die vervaardiger gaan die opbrengs van kaartjieverkope skenk aan die tenoor Stéfan Louw om by te dra tot sy vrou se kankerbehandeling se mediese koste.

DIRECTIONS

La Traviata - Finale Kleedrepetisie
NG Kerk Lynnwood
439 Sussex Ave, Lynnwood, Pretoria, 0081
Get Directions