Valiant Swart Band by Railways

Wed Nov 20, 19:30 - Wed Nov 20, 22:30

Railways Cafe

ABOUT

Die Valiant Swart Band is weer terug in aksie op die 20ste November by Railways cafe. Saam met Valiant op die verhoog het ons vir Illimar Neitz op guitar, Barry Steenkamp op bass, Ruben Samuels op tromme en Rian Britz op klavier.


Kaartjies beskikbaar aanlyn R130.00

Kaartjies by due deur R150.00


DIRECTIONS

Valiant Swart Band by Railways
Railways Cafe
2 Hack Rd, Irene, Pretoria, 0157
Get Directions