Plaaskombuis Trail Run & MTB

Sat Nov 9, 07:00 - Sat Nov 9, 11:00

Die Stoor, Kareedouw

ABOUT

Plaaskombuis trail run & MTB event

'n "lekker local" trail run wat Smhart Security aanbied in 9 November in Kareedouw.

Julle is welkom om te kom stap of draf of fiets te ry, honde op leibande is ook welkom! Na afloop van die hardloop is daar 'n heerlike basaar met verskeie eetgoed en ander gebak!

Die lug in die Langkloof is lekker vars en skoon!

Ons hoop om julle daar te sien!