TWEE in Douglas, Geelhuis
Tue Jun 18, 19:00 - Tue Jun 18, 20:45
Die Geelhuis Restaurant, Douglas
ABOUT
TWEE kom kuier die 18de Junie in Douglas!
Hulle tree op by Die Geelhuis Restaurant en sal treffers soos, Piekniek vir twee, Brandewyn en Ek sweer sing asook liedjies vanaf hul nuwe album, Sirkels.
Die vertoning sal om 7h00 begin (skool aand) maar kom geniet gerus iets te ete en te drinke vanaf 5h.
Die kaartjies kos R100pp en kinders onder 12 kan gratis die vertoning bywoon.
Sien julle daar!
Vir enige navra - stuur gerus 'n epos na [email protected]