TWEE live in PTA, Arto Teater

Fri Jun 21, 20:00 - Fri Jun 21, 23:00

Arto Theatre

ABOUT

PRETORIA!


TWEE tree die 21ste Junie op in die Arto Teater en gaan julle kom vermaak met treffers soos

Piekniek vir twee, Brandewyn, Ek Sweer en nog vele meer.


Die hekke maak vanaf 18h00 oop en die vertoning sal 20h00 vir 20h30 begin.

Daar sal kos en drank beskikbaar wees so nooi jou mense en kom kuier saam!!


Vir enige navrae, kontak ons gerus by [email protected]


Sien julle daar!