Die Student : Spoegwolf : Potchefstroom

Fri Aug 30, 21:00 - Fri Aug 30, 23:45

Impala Nagklub

ABOUT

Die Student bring Spoegwolf Potchefstroom toe!

Kaartjies: R50 per persoon


21:00 Van Reg en Rede

22:00 Spoegwolf


Kaartjies net beskikbaar vir studente 18 jaar en ouer.

Onthou om jou ID of studentekaart saam te bring.

DIRECTIONS

Die Student : Spoegwolf : Potchefstroom
Impala Nagklub
249 Walter Sisulu Ln, Potchefstroom, 2520
Get Directions