FREE OPTIONS

Moedersdag Sing & Piekniek

Sun May 12, 09:00 - Sun May 12, 16:00

Morgenzon Guesthouse & Conference Venue

ABOUT

N fondsinsamelings projek ten bate van Faith for a child & Hanna charity & empowerment foundation (Wolmer tak). Albei liefdadigheids organisasies wat hul toespits op kinders en die gemeenskap v Wolmer om erge armoede te help verlig asook gratis voorskoolse onderwys te gee vir kinders uit Wolmer.


Alle fondse wat gegenereer word op hierdie dag gaan vir finansiering v sopkombuise, kospakkies, oorhoofse kostes vir Pikanini kleuterskool (gratis kleuterskool vir kinders in Wolmer) en vir algehele armoede verligting in Wolmer sovêr ons kan. Kinders v die kleuterskool gaan gebuk onder geweldige armoede. Hulle ontvang 2 etes per dag asook kospakkies tydens vakansietye.


Albei begunstigdes is registreerde nie-winsgewende liefdadigheids organisasies.

DIRECTIONS

Moedersdag Sing & Piekniek
Morgenzon Guesthouse & Conference Venue
12 Airport Rd, Cynthia Vale AH, Pretoria, 0001
Get Directions