Summerwood Familiedag - Wynproe (Bloemfontein)

Wed May 8, 11:00 - Wed May 8, 16:00

Summerwood Country Estate & Guesthouse

ABOUT

'n Lekker kuierdag by Summerwood om saam met ons verjaarsdag te vier. Montello Spyseniers is 25 jaar en Summerwood is 20 jaar in die bedryf!!

Wynproe vir die wynliefhebbers en 'n Geurige Feestafel vir die kosliefhebbers. Gratis vermaak vir die kinders en stalletjies vir oud en jonk.

Kom kyk ook sommer na ons nuwe onthaalsaal, 'n pragtige wit Markies Tent.


Kom proe die volgende wyne:

Audacia

Backsberg

Landzicht

Lomond

Louisvale

Mooibly

Mooiuitsig

Niel Joubert

Swartland

Weltevrede