Amanda Strydom in “State of the Heart “

Fri Sep 14, 18:00 - Fri Sep 14, 21:00

The Fairview Collection, Tzaneen

ABOUT

BNI Letaba Tak - Stop Trafficking fondsinsamelings aand met Amanda Strydom in “State of the Heart “

Coenraad Rall op klaverbord


Kom geniet ‘n heerlike aand saam met BNI Letaba tak, ten bate van die Stop Trafficking diens organisasie wat tans baie aktief en susesvol in Tzaneen werksaam is wat hulle bearbei om sekswerkers te rehabiliteer,op te lei en weer terug te plaas in die normale werksverband en samelewing. Me Corinnne Sandenbergh gaan ‘n kort voorlegging doen op die aand, en vertel watter wonderlike werk die organisasie elke dag in ons omgewing doen.


Kaartjies vir hierdie spesiale geleentheid kan gekoop word teen R 395.00 elk, wat die vertoning insluit, ‘n driegang maaltyd asook ‘n bydrae lewer aan die diensorganisasie.


Bespreek vroegtydig aanlyn op die iinfo webblad www.iinfo.co.za (Quicket) of kontak ons vir meer inligting.

[email protected]


Korporatiewe tafels van 10 kan ook bespreek word teen 10% afslag per tafel



Inligting vir besprekings


Datum: 14 September 2018

Venue: Fairview Hotel, Tzaneen

Toegang : R 395.00 pp

Begin tyd: 18h00 vir 18h30

DIRECTIONS

Amanda Strydom in “State of the Heart “
The Fairview Collection, Tzaneen
Tzaneen, South Africa
Get Directions