Spoegwolf LIVE in Knysna

Sat Jul 6, 19:00 - Sat Jul 6, 21:30

Build Your Burger

ABOUT

MamaBear bied met trots aan een van die grootste musiekgeeste in SA op die oomblik, en die eerste Afrikaase act om Nr. 1 op Apple Music te bereik, nou vir die eerste keer in Knysna. Moet dit nie misloop nie!!!


'Standing room only.'

Almal onder agtien MOET vergesel word deur 'n ouer.

Die hekke maak 17:30 oop, so kom vroeg om 'n burger, pizza en iets om te drink aan te skaf.

Show begin 19:00.

As jy beplan om 'n paar biere te drink, maak seker jy het alternatiewe vervoer.

By 34 Waenhout Avenue

Knysna Industria

Knysna

DIRECTIONS

Spoegwolf LIVE in Knysna
Build Your Burger
34 Waenhout Ave, Knysna, 6571
Get Directions