Vanstadensrus Landbou Boeredag

Thu May 30, 09:00 - Thu May 30, 23:00

Bethel Plaas, Vanstadensrus

ABOUT

Op 30 Mei 2024 is ons 4de Boeredag op die plaas Bethel naby Vanstadensrus.


Die fokus is op die bevordering van landboukundige kennis, die uitruil van inligting en uitstallings en demonstrasie van nuwe tegnologie, trekkers, stropers en implemente en landbouverwante produkte en dienste.


Daar is meer as 80 uitstallings, kudde uitstallings, damesprogram, teetuin en kosstalletjies en lewendige musiekvermaak.


Die hekke maak reeds oop om 09h00 en die toegangsfooi is R150 per persoon (kinders onder 18 kan gratis kom). Dit sluit in middagete, 'n heerlike aandete (met skaap en vark op die spit en bykosse) en drankies by die Boskroeg in.


Jy kan dit nie mis nie!


Vir meer inligting kontak Boet Wilken by 083 444 1447.



DIRECTIONS

Vanstadensrus Landbou Boeredag
Bethel Plaas, Vanstadensrus
Haupt Str, Vanstadensrus
Get Directions