Wed Apr 17, 18:30 - Wed Apr 17, 21:00
Twin Trees
Jy wil beslis nie hierdie talentvolle musiekduo mis nie! Met Hugo se pragtige stem en kitaarspel (wat bekendheid verwerf het met "Deur die Straights") en musiekvervaardiger Andrew Roos op die klavier, sien ons uit na 'n onvergeetlike aand!