Revue 2024 - Genres - Saterdag 4 Mei - 18:00

Sat May 4, 18:00 - Sat May 4, 21:30

Hoërskool Nelspruit - Skoolsaal

ABOUT

Hoërskool Nelspruit is opgewonde om 'Genres' aan te bied.


Hierdie jaar se revue-produksie vind vanaf 30 April 2024 tot 4 Mei 2024 in die skoolsaal van Hoërskool Nelspruit plaas.


Konsertgangers kan uitsien na 'n verskeidenheid liedjies van uiteenlopende musiekgenres.


Koop nou jou kaartjie!


Let wel: Hierdie is die gala-aand van die vertonings. Die verrigtinge begin reeds om 18:00 en ligte verversings is ingesluit in die prys. Die verversings word vanaf 18:00 in die skool se vierkant bedien en daarna sal die vertoning om 19:00 begin.

DIRECTIONS

Revue 2024 - Genres - Saterdag 4 Mei - 18:00
Hoërskool Nelspruit - Skoolsaal
1 Cameron St, Mbombela, 1201
Get Directions