No under 18s

Dames middag

Sat May 4, 12:00 - Sat May 4, 16:00

The Bamboo

ABOUT

Kom geniet n middag saam ons vir n mengelmoes van emosies en inspirasie! Saam gaan ons lekker lag en gesels en kuier!


Ons gassprekers bring elkeen hul eie unieke boodskap wat jou opnuut gaan laat glo dat enige iets moontlik is!


Kiki La Coco het in ons almal se harte ingekruip na ons haar op the Real Housewives van Pretoria ontmoet het. Kiki laat mens met n gevoel dat elke droom bereikbaar is op elkeen se eie unieke manier. Be Bold!


Sorina se vertonings, n kombinasie van vertellings en sang, is beslis iets om te ervaar en met Sorina se sagte, stylvolle liefdevolle aanslag en Flooze se lawwe maltrap grappige “ways” is daar beslis iets vir elkeen in die gehoor.


Wanneer: Saterdag 4 Mei 2024 

12h00 - 16h30 (arriveer vanaf 11h30 - funksie begin 12h00)

Plek: The Bamboo, 74 Graham Rd, Shere AH, Pretoria


Kaartjies net beskikbaar op Quicket


R450 pp

Ingesluit in die kaartjie prys is n welkom drankie en n heerlike spitbraai buffet ete en nagereg. Tee en koffie word voorsien.

Kroeg beskikbaar (kontant en kaart betalings word aanvaar)


Going solo - stuur my n epos om my tafel te join - [email protected]


Ongelukkig geen onder 18s nie


Aangebied deur Bold & Bloom - The social circle


Epos vir navrae: [email protected]

Epos enige dieet voorkeure vir ons om in aanmerking te neem

DIRECTIONS

Dames middag
The Bamboo
74 Graham Rd, Shere AH, Pretoria, 0081
Get Directions