Family friendly

Willem Botha Make-Up Masterclass - PRETORIA

Sat May 11, 09:30 - Sat May 11, 12:00

Menlyn Barnyard Theatre

ABOUT

Willem Botha is weer terug vir 'n onvergeetlike oggend by sy Willem Botha Make-Up Masterclass.


Kom kuier saam by Barnyard Theatre - Menlyn in Pretoria vir 'n onvergeetlike oggend van musiek, grimeerwenke en lekker kuier!


Willem Botha Beauty is ook daar met hul volle reeks produkte vir jou om te toets en jouself te bederf.


Twee kaartjieopsies beskikbaar:


Normale Kaartjie sluit in:



  • Verwelkomingsdrankie
  • Bottel Water
  • Ligte vingerhappies


VIP Kaartjie sluit in:



  • dieselfde as die Normale Kaartjie PLUS
  • Sitplek by 'n tafel in voorste deel van die venue
  • 2 x bottels wyn per tafel
  • 1 x Willem Botha Beauty Creamy Matte Lipstick ter waarde van R295
  • 10% afslag op enige 2 x Willem Botha Beauty produkte op die dag
  • R350 afslag voucher van Purenity Salon wat Willem Botha se hare doen
  • 'n gratis parkeerkaartjie


Kontantkroeg sal beskikbaar wees.



  • LET ASB: die gratis produk in die geskenk pak kan nie omgeruil word nie.

DIRECTIONS

Willem Botha Make-Up Masterclass - PRETORIA
Menlyn Barnyard Theatre
Atterbury Road And, Lois Ave, Menlyn, Pretoria, 0063
Get Directions