HELPMEKAAR KOLLEGE PRONK TONEELFEES

Mon Jul 18, 16:30 - Sun Jul 24, 22:30

Helpmekaar Kollege

ABOUT


Helpmekaar Kollege is opgewonde om vir die derde keer ons eie Toneelfees aan te bied as deel van die Momentum-Aardklop Pronk Podium-kompetisie. Van 18 Julie tot 24 Julie sal 27 toneelstukke van 15 verskillende skole by ons op die planke te siene wees. Daar is vier tot vyf tonele per dag. Gedurende die week begin ons om 16:30. Saterdag en Sondag se program begin om 12:00.

Helpmekaar Kollege is een van vier Pronk Podium-platforms. Die vier onderskeie toneelfeeste maak gebruik van dieselfde paneel beoordelaars, wat dieselfde kriteria sal volg in die beoordelingsproses.

Kom geniet 'n aand van tienertonele in die hartjie van Johannesburg!   



18TH JULY

19TH JULY

20TH JULY

21ST JULY

22ND JULY

23RD JULY

24TH JULY

DIRECTIONS

HELPMEKAAR KOLLEGE PRONK TONEELFEES
Helpmekaar Kollege
Empire Rd & Melle St, Johannesburg, 2001
Get Directions