Kanaalbraai 2022
Fri Aug 26, 14:30 - Sat Aug 27, 01:00
Starlight Lodge
ABOUT
Die GROOTSTE Knipmesbraai in die Vallei vir Mans.
Kom smul aan die Lekkerste Spitte (ingesluit by jou kaartjie) en ontvang 'n gratis knipmes.
Met vele uitstallers wat die dag bywoon, vermaak deur Ichnus Wait en Pieter Smith beloof hierdie dag een te wees vir die boeke!
Natuurlik het ons nie van die droeë kele vergeet nie, en kan jy 'n lekker koue lavenis geniet uit die Buffelsfontein Kontantkroeg om jou vleis te vergesel.