Family friendly

Beginsels vir goeie familie-onderneming beplanning

Thu May 26, 18:30 - Thu May 26, 20:00

Red Ox Steakhouse

ABOUT

Gehoor: Sakelui

Tyd: Donderdagaand 18h00 vir stiptelik 18h30 tot 20h00

Plek: Red Ox Steakhouse - Schroder straat, Upington


RiG adviesdienste kondig met trots aan dat ons ‘n insiggewende gesprek oor familie-besigheidsbeplanning saam met prof Elmarie Venter aanbied vir sakelui in Upington. Willem Lategan van RiG en prof Venter deel waardevolle insigte oor onder meer:

·      die proses van familie-besigheidsbeplanning,

·      die regte van eienaars van familie-ondernemings,

·      opvolgbeplanning, en

·      die integrasie met boedelbeplanning.


Moenie die geleentheid mis nie en verseker jou plek deur aanlyn te registreer. Die koste beloop R100 per persoon en daar is ‘n beperkte aantal plekke beskikbaar. Registrasie vooraf is ‘n vereiste en sluit sodra al die plekke bespreek is.Gehoor: Sakelui

Tyd: Donderdagaand 18h00 vir stiptelik 18h30 tot 20h00

Plek: Red Ox Steakhouse - Schroder straat, Upington



DIRECTIONS

Beginsels vir goeie familie-onderneming beplanning
Red Ox Steakhouse
Schroder St, Upington, 8800
Get Directions