Family friendly

Fokofpolisiekar live at Blue Moon, Nelspruit.

Sat Jan 29, 13:00 - Sat Jan 29, 23:45

Blue Moon, Nelspruit

ABOUT

Na jare se afwesigheid vanaf Blue Moon het Fokofpolisiekar besluit om weer 'n draai te kom maak by die legendariese venue.


Die vertoning vind plaas op die 29ste Januarie 2022 en daar gaan talle kunstenaars voor Fokofpolisiekar op die verhoog wees.


Hekke maak 13h00 oop op die 29ste Januarie 2022.


Kaartjie pryse:

Early bird kaartjies: R150 (slegs 50 beskikbaar)

Aanlyn kaartjies: R180

Kaartjies by die deur: R200

Kinders onder die ouderdom van 12 jaar oud kry gratis toegang.


Kontant kroeg beskikbaar asook kiosk.

Geen eie alkohol of voedsel word op die perseël toegelaat nie.

DIRECTIONS

Fokofpolisiekar live at Blue Moon, Nelspruit.
Blue Moon, Nelspruit
South Africa
Get Directions