Kaleidoskoop by Mooibosch

Sat Nov 27, 19:00 - Sat Nov 27, 22:00

Mooibosch

ABOUT

R150pp

Ongelukkig GEEN onbetaalde kinders van ENIGE ouderdom.


19:00

Deure open 18:00


Bring: eie piekniekmandjie/wyn om VOORAF op die gras te geniet asook kampstoele/komberse - ongelukkig nie 'n piekniek-vertoning nie.


Barista koffie deur Bean Juice beskikbaar.


Bring die beursie saam vir oulike Kaleido-Kersgeskenke!

DIRECTIONS

Kaleidoskoop by Mooibosch
Mooibosch
Boschkop Road Boschkop
Get Directions