Baviaans Spook 2022

Fri Mar 4, 12:00 - Sun Mar 6, 10:00

Bruintjieskraal, Baviaanskloof

ABOUT

Dis weer tyd vir Baviaans Spook, die bonzai-fees van die jaar!


Waar: Bruintjieskraal, Baviaanskloof

Selfoonsein: GEEN

Grondpad: JA

Kampplek: INGESLUIT BY KAARTJIE

Kos en kroeg: BESLIS

Lekker mense: BAIE


Wat om te bring:




  • Kamp goed. Alle kamp goed wat jy en jou ouers besit. 
  • Swemklere
  • Stapskoene
  • Kampstoel
  • Kontant
  • Jy is welkom om jou eie kos en drank te bring.
  • Daar is braai plekke maar bring portable braai indien jy het.
  • 'n Goeie gesindheid en al die goed waarvan ons nou vergeet. 
  • Die Saterdagaand is daar 'n Spook-tema so indien jy wil opdress - daar sal pryse te wen wees! ;) 
  • Muskietverweerder en sonblok.


Wat om te weet:




  • Jy gaan 'n stukkie grondpad ry. 
  • Daar is slegs 300 kaartjies beskikbaar.
  • Dis informeel en gemaklik
  • Staanplekke het nie krag nie.
  • Indien jy vrae het, gesels met iemand wie al daar was.
  • Hekke maak 12h00 oop (jy kan reël indien jy vroeër wil kom).
  • Vertonings begin 19h00.


Line-Up:


Roan Ash

Biggy

Valiant Swart

Early B

Herman Kleinhans

Karel Bester

Corrazerwas

Abel Kraamsaal

TWEE

Glaskas

Gian Groen en meer

Jip, dit gaan groot wees!


Vir verdere inligting, kontak [email protected]

DIRECTIONS

Baviaans Spook 2022
Bruintjieskraal, Baviaanskloof
Grootrivier Poort, Baviaanskloof, 6335
Get Directions