Werther - Die Opera

Fri Feb 25, 19:00 - Sun Feb 27, 17:00

NG Kerk Parys Suid

ABOUT

Werther - Die Opera - is gebasseer op Goethe se boek The Sorrows of Young Werther (1774). Dit is die verhaal oor 'n jong man se uiterste reaksie op onbeantwoorde liefde, en word aangebied as 'n versameling briewe geskryf deur Werther, 'n jong kunstenaar met 'n sensitiewe en passievolle temperament.


Kinders onder 12 GRATIS!

DIRECTIONS

Werther - Die Opera
NG Kerk Parys Suid
86 Delver St, Parys, 9585
Get Directions