Family friendly

Die Wildberries @ The Winelands

Fri Oct 15, 19:30 - Fri Oct 15, 20:30

Golfing Goat Restaurant | The Winelands

ABOUT

Kom en geniet die aand saam met Die Wildberries, Vrydag, 15 Oktober 2021! Die vertoning begin om 19:30, maar die deure maak al 18:00 oop om vir jou genoeg tyd te gee om nog 'n heerlike ete voor die tyd by die Golfing Goat restaurant te geniet. Daar sal 'n verkorte menu vir die vertoning nader aan die tyd op The Winelands se Facebookblad (@thewinelands) bekend gestel word. Alle kos bestellings moet voor 18:30 op die laatste geskied, sodat almal teen 19:30 klaar geëet is.


Die Winelands is 'n ruim lokaal wat 'n gespasiëerde sitplekstelsel verwelkom. Covid-19 maatreëls sal ook gevolg word om die veiligheid van al ons gaste te verseker.

DIRECTIONS

Die Wildberries @ The Winelands
Golfing Goat Restaurant | The Winelands
848 Wemmershoek Rd, Boschenmeer Golf Estate, Paarl, 7646
Get Directions