Family friendly

Vroueoggend met Vernon Barnard

Sat Oct 23, 09:00 - Sat Oct 23, 12:00

Tygerberg Gesinskerk

ABOUT

Geniet die oggend saam met ons wanneer Vernon, top-10 finalis in The Voice SA, sy sang en lewensverhaal met ons deel.


Die program begin daardie Saterdag om 09h00 en daar sal verversings ook aangebied word tydens die optrede en die program.


Vir meer inliging of navrae, skakel gerus ons kerkkantoor by 087 2555 927 of [email protected].

DIRECTIONS

Vroueoggend met Vernon Barnard
Tygerberg Gesinskerk
Palm Grove Centre, 21 Main St, Durbanville, Cape Town, 7550
Get Directions