Family friendly

Potloodgreep en fynmotoriese ontwikkeling

Sat Jun 19, 09:00 - Sat Jun 19, 12:00

SA Toy Trade

ABOUT

About

Handspiertjies hou aan ontwikkel om teen Gr. R ‘n goeie greep te verseker. Hierdie seminaar lig verskeie teoretiese aspekte uit en kyk wat vorm die fondasie van fynmotoriese vaardighede.


Meer oor die aanbieder:

Hierdie seminaar word aangebied deur Magdi Kruger, 'n praktiserende arbeidsterapeut, gespesialiseerde handrehabilitasieterapeut en outeur van verskeie kleuterstimulasie- en ontwikkelingsprogramme.


Ons wonder soms:




  • Wat is die regte potloodgreep?
  • Wat vorm die fondasie van ‘n goeie greep?
  • Hoekom hou my kind sy potlood so snaaks vas?
  • Waarom ruil my kind nog hande in skryfwerk?
  • Kan ek my kind se ingeoefende verkeerde greep nog verander?

 

Kom luister na:




  • Interressante navorsing oor fynmotoriese vaardighede
  • Boustene wat lei tot optimale fynmotoriese ontwikkeling
  • Rooi ligte wanneer dit kom by fynspierontwikkeling
  • Praktiese planne tuis en in die klaskamer wat lei tot:
  • ‘n meer funksionele greep
  • Netjieser handskrif
  • Vinniger werkspoed


Funksiebesonderhede:

Datum: Saterdag, 19 Junie 2021

Tyd: 09:00 - 12:00

Plek: SAToytrade, Zarivonco Plot 91, Rietfontein, Hartbeespoort, 0216

Prys: R200 pp (sluit verversings en 'n fynmotoriese pakkie, saamgestel deur SAToytrade in)


Met trots ondersteun deur SAToytrade.


Bring jou beursie saam, SAToytrade pak vir ons allerhande oulike fynmotoriese aktiwiteite uit om u toe te rus vir 2021!

DIRECTIONS

Potloodgreep en fynmotoriese ontwikkeling
SA Toy Trade
Zarivonco Plot 91, Rietfontein, Hartbeespoort, 0216
Get Directions