Family friendly

Brendan Peyper & Ché

Fri May 28, 20:00 - Fri May 28, 21:00

The Winelands

ABOUT

Kom en geniet die aand saam met Brendan Peyper & Ché, Vrydag 28 Mei 2021! Die vertoning begin om 20:00, maar die deure maak al 18:00 oop om vir jou genoeg tyd te gee om nog 'n heerlike ete voor die tyd by die Golfing Goat restaurant te geniet. Daar sal 'n verkorte menu vir die vertoning nader aan die tyd op The Winelands se Facebookblad (@thewinelands) bekend gestel word. Alle kos bestellings moet voor 19:00 op die laatste geskied, sodat almal teen 20:00 klaar geëet is.


The Winelands is 'n ruim lokaal wat 'n gespasiëerde sitplekstelsel verwelkom. Covid-19 maatreëls sal ook gevolg word om die veiligheid van al ons gaste te verseker.


DIRECTIONS

Brendan Peyper & Ché
The Winelands
848 Wemmershoek Rd, Boschenmeer Golf Estate, Paarl, 7646
Get Directions