Family friendly

Goldilocks

Sat Apr 17, 09:30 - Sat Apr 17, 13:30

NG Elarduspark

ABOUT

Kom kyk na 'n wonderlike vertoning vir alle ouderdomme oor die bekende verhaal van Gouelokkies. Dit word opgevoer deur die Pretoria Youth Theatre.


Die konsert vind plaas op die 17 April 2021 en word in die NG Elarduspark se kerkgebou gehou.


Daar is 2 vertonings:


09:30-11:00

12:00-13:30


(Kies die spesifieke tye wanneer jy op "tickets" druk.)


  • Onder die nuwe vlak 1 regulasies word die kaartjies tot 100 per vertoning beperk.
  • Streng Covid regulasies geld.
  • Die dra van 'n masker is verpligtend.


Daar sal koffie en ander lekkernye buite te koop wees.


DIRECTIONS

Goldilocks
NG Elarduspark
547 Frelon St, Elardus Park, Pretoria, 0047
Get Directions