FREE OPTIONS

Oggenddiens 14 Maart 2021 08:00

Sun Mar 14, 08:00 - Sun Mar 14, 09:00

NG Tygerpoort Kerkgebou

ABOUT

NG Tygerpoort se erediens volg streng COVID-19 Regulasies:

  • Dra asseblief jou masker tydens die hele erediens.
  • Moet asseblief nie 'n erediens bywoon as jy simptomaties is nie.
  • Jy kan vooraf die erediensverklaringvorm uitdruk, invul en saam bring om tyd te spaar.
  • Laai die verklaringsvorm hier af.


Ons versoek asseblief dat indien jy bespreek jy die erediens sal bywoon (tensy jy intussen siek geword het). Indien jy nie opdaag nie, ontneem jy iemand anders die geleentheid om ‘n erediens te kon bywoon.


Ons is besig om die belangstelling rondom die fisiese bywoning van eredienste dop te hou. Om ons hiermee te help sal ons dit waardeer dat wanneer die plekke vol bespreek is, jy asseblief die kerkkantoor sal in kennis stel dat jy graag die diens wou bywoon. Stuur asseblief 'n epos na [email protected]


Ons waardeer almal se samewerking!

DIRECTIONS

Oggenddiens 14 Maart 2021 08:00
NG Tygerpoort Kerkgebou
51 Henry Rd, Shere, 0084
Get Directions