FREE OPTIONS
Family friendly

28 Februarie 2021 Diens 2 - 09:30

Sun Feb 28, 09:30 - Sun Feb 28, 10:30

Bergvallei Wedding Estate

ABOUT

Kerkdiens 28 Februarie 2021 - 09:30

Kom asb so rapsie vroeër sodat ons julle temperatuur kan neem en die Covid-19 register in vul.


Slegs 50 persone per diens soos per Covid-19 Regering Regulasies.

Bespreek asb 'n kaartjie vir elke lid van die gesin.

Geen Ahavah Kids en Jeug tydens die 2e diens nie.

Maskers verpligtend.

Kom ons beskerm mekaar deur nie te bespreek indien jy enige Covid-19 simptome toon nie.

DIRECTIONS

28 Februarie 2021 Diens 2 - 09:30
Bergvallei Wedding Estate
R28/N14 Highway, Muldersdrift, 1739
Get Directions