FREE OPTIONS
Family friendly

28 Februarie 2021 Diens 1 - 08:30

Sun Feb 28, 08:30 - Sun Feb 28, 09:30

Bergvallei Wedding Estate

ABOUT

Kerkdiens 28 Februarie 2021 - 08:30

Kom asb so rapsie vroeër sodat ons julle temperatuur kan neem en die Covid-19 register in vul.


Bespreek kaartjies slegs vir volwassenes.

Kinders en Jeug is in 'n aparte lokaal/saal.

Slegs 50 persone per diens soos per Covid-19 Regering Regulasies.

Maskers verpligtend.

Kom ons beskerm mekaar deur nie te bespreek indien jy enige Covid-19 simptome toon nie.

DIRECTIONS

28 Februarie 2021 Diens 1 - 08:30
Bergvallei Wedding Estate
R28/N14 Highway, Muldersdrift, 1739
Get Directions