Modjadjiskloof Busroete | Bus Route (Jan/Feb 2021)
Wed Jan 27, 07:00 - Fri Feb 26, 14:15
Hoërskool Merensky High School
ABOUT
MODJADJISKLOOF BUSROETE (Jan/Feb 2021)
- 'n Modjadjiskloof-maandkaartjie sluit al die Modjadjiskloof-busse (B2 en Q1) in.
- Die Januarie/Februarie 2021 buskaartjie is geldig vir 30 dae vanaf die dag wat die skool begin.
- 'n Aangekoopte buskaartjie moet tydens elke rit getoon word voor die leerder op die bus toegelaat sal word.
- Hierdie kaartjie kan uitgedruk word of digitaal op die leerder se selfoon vertoon word.
VERTREK- EN AANKOMSTYE
MAANDAG
OGGEND: Vertrek 07:00 vanaf Spar; Arriveer 07:20 by Merensky
MIDDAG: Vertrek 14:00 vanaf Merensky; Arriveer 14:20 by Spar
DINSDAG, WOENSDAG, DONDERDAG, VRYDAG
OGGEND: Vertrek 06:15 vanaf Spar; Arriveer 06:45 by Merensky
MIDDAG: Vertrek 14:00 vanaf Merensky; Arriveer 14:20 by Spar
-------------
MODJADJISKLOOF BUS ROUTE
- A Modjadjiskloof monthly ticket includes all the Modjadjiskloof buses (B2 and Q1).
- A January/February 2021 bus ticket is valid for 30 days from the day the school starts.
- A purchased bus ticket must be shown during each ride before the learner will be admitted on the bus.
- This ticket can be printed out or displayed digitally on the learner's cell phone.
DEPARTURE AND ARRIVAL TIMES
MONDAY
MORNING: Departure 07:00 from Spar; Arrive 07:20 at Merensky
AFTERNOON: Departure 14:00 from Merensky; Arrive 14:20 at Spar
TUESDAY, WEDNESDAY, THURSDAY, FRIDAY
MORNING: Departure 06:15 from Spar; Arrive 06:45 at Merensky
AFTERNOON: Departure 14:00 from Merensky; Arrive 14:20 at Spar