FREE OPTIONS

Kerssangdiens 6 Desember om 18:00

Sun Dec 6, 18:00 - Sun Dec 6, 19:15

Impetus Gemeente

ABOUT

Impetus en ROOTED, Impetus se jeugbediening, se Kerssangdiens is 'n hoogtepunt van die jaar. Hierdie jaar gaan daar twee dienste gehou word, een in die oggend om 09:00 en die ander die aand om 18:00 sodat soveel mense moontlik dit kan bywoon. Bespreek asseblief by die een wat jy wil bywoon.


Die volgende is baie belangrik:



  • Kom asseblief 15 min voor die diens begin sodat jou temperatuur geneem kan word en jy kan inteken.
  • Net 153 mense kan binne in die teater toegelaat word volgens die beperkings van die vlak 1 inperking.
  • Alle protokols soos bepaal deur die Suid Afrikaanse Wet op Rampbestuur word gevolg: https://www.gov.za/sites/default/files/gcis_document/202009/43725gon999.pdf
  • Die dra van maskers is verpligtend en sosiale afstand moet gehandhaaf word.
  • Daar is nie oppasgeriewe beskikbaar vir kinders tussen 2-4 jaar nie.


Die kaartjies is verniet. Klik op "TICKETS" en kies dan hoeveel mense saam met jou na die diens toe kom en klink op "CHECKOUT". Vul die besonderhede van elke persoon in, merk die '"terms and conditions" blokkie en klink dan op "COMPLETE ORDER". Jy sal 'n email ontvang met jou kaartjies, maar jy hoef dit nie uit te druk nie. Jou naam sal op 'n lys wees as jy opdaag by Impetus Teater.

DIRECTIONS

Kerssangdiens 6 Desember om 18:00
Impetus Gemeente
29 Circular Dr, Overbaakens, Port Elizabeth, 6070
Get Directions