Family friendly

Adam Tas konsert

Wed Dec 16, 18:30 - Wed Dec 16, 20:00

Vredenheim Wynplaas, Stellenbosch

ABOUT

Opelug konsert saam met die bekende Adam Tas.

Konsert begin om 18:30. Daar is verskeie stalletjies en musiek reeds vanaf 10:00 die oggend. Kom gerus vroeer en geniet die dag saam met ons.

Skoolgaande kinders en volwassenes R100 n kaartjie tot 30 November. Daarna R120 per kaartjie