FREE OPTIONS
Family friendly

Spesiale Buitelug-Aanddiens

Sun Nov 15, 18:00 - Sun Nov 15, 20:00

Ritmia Kantoorgronde

ABOUT

Almal is hartlik uitgenooi om Sondag die 15de November om 18h00 te kom deel in 'n spesiale buitelug-aanddiens waar ons ook ons Katkisante gaan voorstel.


Bring gerus 'n kampstoel as jy een het. Daar gaan sitplek ook voorsien word.


Wanneer? Sondag die 15de November om 18h00

Waar? 44 Blendelaan, Wilropark, Roodepoort

DIRECTIONS

Spesiale Buitelug-Aanddiens
Ritmia Kantoorgronde
44 Blende Ave, Wilro Park, Roodepoort, 1724
Get Directions