TWEE // Herman Kleinhans by Breezyhill

Fri Dec 4, 20:00 - Fri Dec 4, 23:00

Breezy Hill - Portion 2 of the Farm Ongegund, R45, Paarl

ABOUT

Dis weer sulke tyd en hierdie keer maak ons dit die grootste een nog!


Datum: 4 Desember

Tyd: Deure maak 5h oop, vertoning begin 20h00 vir 20h30

Plek: Breezyhill, Paarl

Koste: R100pp


Daar sal uitverkopings by die kroeg wees asook Breezyhill se monster pizzas.


Hierdie vertoning vorm ook deel van Herman se nuwe CD, Vliegtuig, se bekendstelling.

Dit gaan een vir die boeke wees so bel jou vriende, koop jou kaartjies - ons sien julle daar!


Vir enige navrae, kontak ons by [email protected]

DIRECTIONS

TWEE // Herman Kleinhans by Breezyhill
Breezy Hill - Portion 2 of the Farm Ongegund, R45, Paarl
R45, Malmesbury, South Africa
Get Directions