FREE OPTIONS

Halftyd Woensdag 15 Julie

Wed Jul 15, 18:45 - Wed Jul 15, 20:00

Vriend van God Vredekloof

ABOUT

Join ons Woensdagaand by die kerk vir 'n awesome midweek blaaskans. Ons gaan lekker gesels & saam worship!


Dinge om in gedagte te hou:


  • maak asseblief seker jy is teen 18:40 by die kerk, daar is verskeie stappe wat gevolg moet word voor jy mag in gaan
  • deure maak om 19:00 toe, as jy laat is gaan ons jou ongelukkig nie mag inlaat nie a.g.v. live streaming
  • as jy enige van die simptome het, bly asseblief eerder tuis om ander te beskerm
  • onthou asseblief jou masker
  • gesinne mag by mekaar sit


DIRECTIONS

Halftyd Woensdag 15 Julie
Vriend van God Vredekloof
1 Essenhout St, Vredekloof, Cape Town, 7560
Get Directions