FREE OPTIONS

Vleis en Veteraanmotor Fees

Sat May 2, 08:30 - Sat May 2, 21:30

NG Kerk Sanddrift

ABOUT

Die gewilde jaarlikse uitstalling van Veteraanmotors is terug!


Alle Veteraanmotors welkom!


Kunstenaars: Adam Tas & Die Flooze


Gratis toegang


BOEREWORS KAMPIOENE GESOEK! 

Die jaar nooi ons elke boerewors-liefhebber jonk en oud om met hulle bobaas resepte te kom spog. 


Om die program aan te vul bied ons die jaar ook:


• Kindervermaak

• Boeresport

• GROOT veiling

• Stalletjies

• Tactical K-9 hondevertoning

• Spitbraai

• Verskeie kompetisies en vele meer……


Hekke maak 8:30 oop so bring die gesin, laai vir Ouma en Oupa op en kom kuier vir ons! 


Indien jy belangstel om te kom uitstal kontak 082 755 8874


Daar is baie akkomodasie beskikbaar rondom die terein. 


Vir meer inligting kontak 060 711 2627

DIRECTIONS

Vleis en Veteraanmotor Fees
NG Kerk Sanddrift
R511
Get Directions